Rigters 11:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Gees van die Here het op Jefta gekom. Hy het deur Gilead en Manasse getrek tot by Mispa in Gilead. Van daar af het hy teen die Ammoniete gaan veg.

Rigters 11

Rigters 11:28-36