“Ek het nie verkeerd met jou gemaak nie. Jy is die een wat verkeerd met my maak. Laat die Here, wat die regter is, vandag sy beslissing gee in die saak tussen die Israeliete en die Ammoniete.”