Rigters 11:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here, die God van Israel, het Sihon en sy hele volk in die mag van Israel oorgegee. Israel het hulle verslaan en beheer oorgeneem oor die hele gebied waar die Amoriete toe gewoon het.

Rigters 11

Rigters 11:12-24