Rigters 11:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Hy het toe rondom die gebied van Edom en dié van Moab deur die woestyn getrek. Hy het oos van Moab se gebied verbygesteek en kamp gaan opslaan aan die ander kant van die Arnonrivier. Hy het nêrens in Moab se gebied gekom nie. Die Arnon is tog Moab se grens.

Rigters 11

Rigters 11:10-23