Rigters 11:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Ammonitiese koning se antwoord vir Jefta se boodskappers was: “Israel het my land van die Arnon af tot by die Jabbok en tot by die Jordaan gesteel toe hulle uit Egipte opgetrek het. Gee dit nou vreedsaam terug.”

Rigters 11

Rigters 11:7-21