Rigters 10:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Israeliete het maar weer begin doen wat verkeerd is vir die Here. Hulle het die Baäls en die Astartes vereer en voor die gode van die Arameërs, die Sidoniërs, die Moabiete, die Ammoniete en die Filistyne gebuig. Hulle het hulle rug op die Here gedraai. Hulle het Hom nie meer aanbid nie.

Rigters 10

Rigters 10:1-13