Rigters 10:17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Ammoniete het saamgetrek om oorlog te maak. Hulle het kamp opgeslaan in Gilead. Die Israeliete het ook bymekaargekom en hulle reggemaak vir oorlog. Hulle het by Mispa kamp opgeslaan.

Rigters 10

Rigters 10:16-18