Rigters 1:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Juda het teen Jerusalem gaan veg en die stad ingeneem. Hulle het die inwoners doodgemaak en toe die stad aan die brand gesteek.

Rigters 1

Rigters 1:1-11