Rigters 1:35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Amoriete was vasberade om in Har-Geres, Ajalon en Saälbim te bly woon. Toe die Josefstam egter later die oorhand kry, het hulle die Amoriete verplig om vir hulle dwangarbeid te doen.

Rigters 1

Rigters 1:33-36