Rigters 1:33 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Naftali kon ook nooit die inwoners van Bet-Semes en Bet-Anat verslaan nie. Hulle het tussen die Kanaäniete gaan bly. Hulle het wel die inwoners van Bet-Semes en Bet-Anat gedwing om vir hulle te werk.

Rigters 1

Rigters 1:25-36