Rigters 1:27 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die mense van Manasse het dit nie reggekry om die inwoners van Bet-San, Taänak, Dor, Jibleam en Megiddo met hulle omringende klein dorpies te verdryf nie. Die Kanaäniete was vasberade om daar te bly.

Rigters 1

Rigters 1:20-30