Rigters 1:10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Juda het opgeruk teen die Kanaäniete wat in Hebron bly. Hebron se naam was vroeër Kirjat-Arba. Daar het hulle die oorhand gekry oor Sesai, Agiman en Talmai.

Rigters 1

Rigters 1:4-12