Psalms 98:7-9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

7. Die see en alles daarin moet druis, die wêreld en almal wat daarin woon.

8. Die riviere moet hande klap,die berge moet jubel

9. voor die Here.Want Hy kom om die aarde te oordeel.Hy sal die wêreld regverdig oordeel,en die volke met billikheid.

Psalms 98