Psalms 96:6-9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

6. Heerlikheid en majesteit is voor Hom;krag en glans is in sy heiligdom.

7. Erken die Here,geslagte van die aarde,erken die Herevir sy heerlikheid en mag.

8. Erken die Herevir die roem van sy Naam!Bring offers vir Homen kom na sy voorhowe.

9. Aanbid die Herein sy heilige glans.Laat die hele aarde voor Hom bewe.

Psalms 96