Psalms 96:3-7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

3. Vertel die nasiesvan sy heerlikheid,aan al die volke van sy wonderdade.

4. Groot is die Here; lof kom Hom toe!Hý moet gedien word bo alle gode.

5. Die gode van die volke is niks,die Herehet die hemele gemaak!

6. Heerlikheid en majesteit is voor Hom;krag en glans is in sy heiligdom.

7. Erken die Here,geslagte van die aarde,erken die Herevir sy heerlikheid en mag.

Psalms 96