Psalms 96:11-13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

11. Laat die hemele verheug wees,laat die aarde bly wees.Laat die see druis en ook alles daarin.

12. Laat die velde jubelen alles daarop!Laat die bome van die bos juig

13. voor die Here.Want die Here kom!Hy kom om die aarde te oordeel.Hy sal die wêreld oordeelmet regverdigheid,en die nasies met sy betroubaarheid.

Psalms 96