Psalms 95:10-11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

10. 40 jaar lank het Ek ’n afkeer gehad aan hierdie geslag,en Ek het gesê: “Dis ’n volk wat ontrou bly.Hulle ken nie my paaie nie.”

11. In my toorn het Ek ’n eed afgelê:“Hulle sal my ruspleknie binnegaan nie.”

Psalms 95