Psalms 94:3-6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

3. Hoe lank, Here, sal die goddeloses,hoe lank sal die goddeloses seëvier?

4. Hulle borrel oor met astrante woorde;al die boosdoeners spog daarmee.

5. Hulle vertrap u volk, Here,en verdruk dié wat aan U behoort.

6. Weduwees en vreemdelingebring hulle om die lewe,en weeskinders maak hulle dood.

Psalms 94