Psalms 94:20-23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

20. Kan ’n bose regeerderaan U verbind wees,iemand wie se wette ellende bring?

21. Hulle span saam teen regverdiges,veroordeel onskuldiges tot die dood.

22. Maar die Here is my toevlug;my God is ’n rots waar ek kan skuil.

23. Hy sal hulle sondes vergeld,hulle vernietig oor hulle boosheid.Die Here ons God sal hulle uitwis.

Psalms 94