3. Die riviere het hulle verhef, Here.Die riviere het hulle stem verhef.Die riviere verhef hulle met gedruis.
4. Maar bo die gedreun van baie waters,bo die geraas van die golwe van die see,bo alles is die mag van die Here!
5. U bepalings is onveranderlik.Heiligheid versier u woning, Here,tot in lengte van dae.