Psalms 93:1 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die Here is Koning! Hy is met majesteit beklee.Inderdaad, die Here beklee Homself;Hy omgord Homself met krag.Die wêreld is stewig gevestig;dit kan nie wankel nie.

Psalms 93

Psalms 93:1-4