Psalms 91:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Hy wat woon in die skuilplekvan die Allerhoogste,sal rus in die skadu van die Almagtige.

2. Ek sal vir die Here sê:“U is my toevlug en my vesting,my God op wie ek vertrou.”

3. Verseker sal Hy jou reduit die strik van die voëlvanger,en van die plaag wat vernietig.

Psalms 91