Psalms 90:14-17 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

14. Vul ons met u genade in die oggend,dan sing ons van vreugde al ons dae.

15. Gee ons vreugde na al ons lyding,na al die jare van onheilwat ons beleef het.

16. Laat al u dienaars u werke sien,en hulle kinders u heerlikheid.

17. En mag die Here ons Godsy goedheid aan ons bewys,en die werk van ons hande bevestig.Ja, bevestig die werk van ons hande!

Psalms 90