Psalms 89:10-13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

10. U heers oor die bruisende oseane.As die golwe styg, laat U dit bedaar.

11. U het vir Rahab vernietig,met u sterke arm u vyande verdryf.

12. Aan U behoort die hemel,die aarde is u besitting,die wêreld en alles daarin –dit alles het U gemaak.

13. U het noord en suid gemaak,Tabor en Hermon prys u Naam.

Psalms 89