Psalms 86:14-16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

14. O God, verwaande mensehet my aangeval.Geweldenaars wil my doodmaak,mense met geen agting vir U nie.

15. U, Here, is barmhartig en genadig,U is stadig om kwaad te word,vol liefde en trou.

16. Sien my raak en wees my genadig.Gee sterkte aan u dienaar,red die seun van u dienares.

Psalms 86