Psalms 85:12-14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

12. Waarheid sal uit die aarde ontspring, en geregtigheid uit die hemel.

13. Die Here sal beslis voorspoed gee,en ons land sal oeste oplewer.

14. Regverdigheid sal Hom vooruit gaanen vir sy koms die weg berei.

Psalms 85