Psalms 84:11-13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

11. Een dag in u tempelis beter as duisend elders!Ek staan liewer by die drumpelvan die huis van my Godas dat ek woonin huise van goddeloses.

12. ’n Son en skild is die Here God.Die Here gee genade en eer.Hy sal die goeie nie weerhouvan hulle wat doen wat reg is nie.

13. Here, die Almagtige,gelukkig is hy wat op U vertrou.

Psalms 84