Psalms 83:17-19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

17. Maak hulle tot skande, Here,sodat hulle u Naam sal eer.

18. Laat hulle altyd beskaamden verskrik wees.Laat hulle verward wees en vergaan

19. sodat hulle kan weetnet u Naam is die Here,die Allerhoogste, oor die hele aarde.

Psalms 83