Psalms 83:13-16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

13. Hulle het gesê:“Kom ons vat dit vir ons,hierdie land van God!”

14. My God, maak hulle soos ’n tolbos,soos kaf voor die wind.

15. Soos vuur ’n woud verteer,soos ’n vlam berge aan die brand steek,

16. agtervolg hulle só met u orkaan,verskrik hulle met u stormwind.

Psalms 83