Psalms 82:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. God staan op in die hemelse vergadering.Tussen die hemelse wesenslewer Hy uitspraak:

2. “Hoe lank nog sal julleonregverdige beslissings velen die goddeloses bevoordeel? Sela

3. “Laat reg geskied aan armes en wese.Verdedig die saakvan die hulpelose en behoeftige.

Psalms 82