Psalms 81:2-4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

2. Jubel tot eer van God, ons sterkte!Jubel tot eer van die God van Jakob!

3. Sing! Slaan die tamboeryn!Laat hoor die klank van lier en harp!

4. Blaas die ramshoring op nuwemaanen wanneer dit volmaan is,op die dag van ons fees!

Psalms 81