Psalms 81:12-15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

12. “Maar nee,my volk het nie geluister nie.Israel wou niks van My weet nie.

13. Daarom het Ek hulle laat begaan,hulle prysgegeeaan hulle koppigheidom te doen volgens hulle eie begeerte.

14. Ag, as my volk maarna My wou luister!As Israel net my weg wou volg!

15. Dan sal Ek gouhulle vyande onderwerp,hulle aanvallers eiehandig verslaan!”

Psalms 81