Psalms 79:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. O God, heidense nasies het gekom,en u eie erfdeel binnegeval.Hulle het u heilige tempel verontreinigen Jerusalem ’n puinhoop gemaak.

2. Hulle het die lyke van u dienaarsvir die voëls gegee om te vreet,die vleis van u getroueswas kos vir wilde diere.

3. Hulle bloed het soos waterrondom Jerusalem gevloei,en daar was niemandom hulle te begrawe nie.

Psalms 79