Psalms 76:2-5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

2. God het Hom bekendgemaak in Juda;sy Naam is groot in Israel.

3. Hy woon in Salem;Sionsberg is sy woning.

4. Daar het Hy die brandpyle vernietig,skilde, swaarde en oorlogswapens. Sela

5. Die glans van u verskyningis heerliker as die hoogste berge.

Psalms 76