Psalms 74:17-20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

17. U het die grense van die aarde bepaal,somer en winter het U gemaak.

18. Dink tog, o Here,hoe die vyand U bespot,hoe ’n dwase volk u Naam belaster.

19. Moenie die lewe van u duiweaan wilde diere gee nie.Moenie u verdrukte volkvir altyd vergeet nie.

20. Kyk tog na u verbond,want tot in die donkerste hoekiesis die aarde vol geweld!

Psalms 74