Psalms 73:23-25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

23. Tog is ek nog altyd by U;U hou my regterhand vas.

24. U lei my met u raad,daarna sal U my opneemen in heerlikheid ontvang.

25. Wie het ek in die hemel behalwe U?Ook op aarde soek ek net vir U.

Psalms 73