Psalms 73:1-3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Waarlik, God is goed vir Israel,vir hulle wat suiwer van hart is.

2. Maar my voet het byna gestruikel.Ek het my vastrapplek byna verloor.

3. Want ek het die verwaandes beny,die goddeloses se voorspoed het ek gesien.

Psalms 73