Psalms 72:18-20 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

18. Prys die Here God,die God van Israel!Net Hy doen wonderlike dade.

19. Mag sy heerlike Naam vir altyd geprys word!Mag die hele wêreldvol wees van sy heerlikheid.Amen, ja, amen!

20. (Hier eindig die gebede van Dawid, seun van Isai.)

Psalms 72