Psalms 7:2-5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

2. Here my God, ek soek u beskerming.Red my van al my vervolgers, red my!

3. Anders sal hulle my toetakelsoos ’n leeu,my in stukke skeur sonder dat iemand my red.

4. Here my God, as ek iets verkeerds gedoen het,as ek skuldig is aan onreg,

5. as ek ’n vriend van my verraai het,my vyand sonder rede beroof het,

Psalms 7