Psalms 69:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Moenie dat hulle wat op U vertrou,deur my beskaam word nie,oppermagtige Here, die Almagtige.Moenie dat hulle wat U diendeur my verneder word nie,o God van Israel.

Psalms 69

Psalms 69:2-14