Hulle wat my haat sonder oorsaakis meer as die hare op my kop.Talryk is hulle wat my wil vernietig,en dit sonder oorsaak.My vyande is leuenaarswat eis dat ek teruggeedit wat ek nie gesteel het nie.