Psalms 68:23-25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

23. Die Here sê:“Ek sal my vyande bringuit Basan;Ek sal hulle bringuit die dieptes van die see.

24. Julle sal hulle bloedvan julle voete afwas,en die bloed van julle vyandesal julle honde oplek!”

25. U feesoptog is in sig, o God,die optog van my God en Koningis op padna sy heiligdom.

Psalms 68