Psalms 63:2-4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

2. O God, U is my God,ek soek na U,ek smag na U;my hele liggaam verlang na Usoos ’n dor land sonder water.

3. Ek het U inderdaadin die heiligdom gesienen u krag en heerlikheid aanskou.

4. U troue liefde is beter as die lewe;daarom prys ek U!

Psalms 63