Psalms 62:2-4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

2. Net by God kan ek rustig wag,van Hom kom my verlossing.

3. Net Hy is my rots en my redding,my vestingwaar ek baie stewig staan.

4. Hoe lank sal julle ’n mens aanval?Hulle almal probeerom my dood te maak.Ek is reeds soos ’n bouvallige muur,of ’n vervalle heining.

Psalms 62