Psalms 62:11-13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

11. Moenie vertrou op afpersingof valslik trots wees op rowery nie.En as jou rykdom vermeerder,moenie dat jou lewedaarom draai nie.

12. God het duidelik gepraat,ek het dit telkens gehoor:die mag behoort aan God,

13. en ook die trou behoort aan U, Here.U beloon elkeen volgens sy dade.

Psalms 62