Psalms 60:7-9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

7. Red ons met u krag en help onssodat U u geliefde volk kan red.

8. In sy heilige woonplek het God gesê:“As oorwinnaarsal Ek Sigem verdeelen die vallei van Sukkot uitmeet.

9. Gilead is Myne,ook Manasse behoort aan My.Efraim sal my krygsmanne voortbringen Juda sal my konings oplewer.

Psalms 60