3. U het ons verstoot, o God,ons verdediging afgebreek.U was vir ons kwaad;herstel tog u guns oor ons.
4. U het ons land geskuden dit oopgeskeur.Heel tog die krake,want dit stort ineen.
5. U het u volk laat swaarkry,ons wyn laat drinkwat ons laat slinger.
6. Vir dié wat U dien,het U ’n vaandel gehys,’n versamelplekteen die boogskutters. Sela
7. Red ons met u krag en help onssodat U u geliefde volk kan red.
8. In sy heilige woonplek het God gesê:“As oorwinnaarsal Ek Sigem verdeelen die vallei van Sukkot uitmeet.