Psalms 60:10-14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

10. Moab sal my dienaar worden Edom sal my slaaf wees.Oor Filistea juig Ek as oorwinnaar.”

11. Wie sal my lei na die versterkte stad?Wie sal my na Edom toe bring?

12. Het U ons verwerp, o God?Sal U, o God,saam met ons leërs opruk?

13. Help ons tog teen ons vyande,want menslike hulp is waardeloos.

14. Met God se hulp sal ons seëvier,want Hy sal ons vyande vertrap.

Psalms 60