Psalms 59:15-18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

15. Hulle kom terug in die nag,hulle grom soos hondewat in die stad ronddwaal.

16. Hulle aas rond op soek na kos,maar kry nie genoeg nie,dan tjank hulle.

17. Maar ek sal sing van u magen in die oggend jubel oor u trou.Want U was my toevlug,’n veilige skuiling in tye van nood.

18. Ek sing lofliedere vir U, my Sterkte,want God is my skuilplek,U is my troue God.

Psalms 59