Psalms 59:13-15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

13. Weens die sonde uit hulle mond,weens die woorde van hulle lippe,laat hulle gevang worddeur hulle hoogmoed,weens hulle vervloekingsen hulle leuens.

14. Vernietig hulle in u toorn!Wis hulle geheel en al uit!Dan sal hulle weetdat God in Jakob regeeren tot by die einde van die aarde. Sela

15. Hulle kom terug in die nag,hulle grom soos hondewat in die stad ronddwaal.

Psalms 59